The Blue Platform - Die Blou Platform

The Blue Platform - Die Blou Platform header image 1
May 27, 2020  

Die 4e Industriële Rewolusie en Digitaliteit

May 27, 2020

JAvdBerg1-1.jpg

Jan-Albert van den Berg

in gesprek met Deon Kitching

DOWNLOAD THE FULL E-BOOK

ENGAGING THE FOURTH INDUSTRIAL REVOLUTION. Perspectives from theology,
philosophy and education

 

[AFRIKAANS]

Meer oor Jan-Albert   https://ufs.academia.edu/JanAlbertVandenBerg

Daar word baie gepraat oor die 4e Industriële Rewolusie in ons dag. Selfs die Suid-Afrikaanse regering sien dit as 'n noodsaaklike ontwikkeling waarvan ons deel moet bly. Maar wat word daarmee bedoel en hoe raak dit ons alledaagse bestaan?

Jan Albert van den Berg van die UFS het hom ingegrawe op die terrein en is ook die redakteur van 'n konferensie-publikasie wat eersdaags verskyn: “Engaging the Fourth Industrial Revolution: Perspectives from theology, philosophy and education”.

Ons luisteraars sal die geleentheid kry om die hele boek hier GRATIS af te laai, sodra dit gepubliseer word. Die boek verskyn aan die begin van Julie 2020. Stuur jou e-ps adres na deonkit@mweb.co.za as jy belangstel om die skakel te kry.

Jan-Albert is Professor in Praktiese Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat.